Sonstilstand

Die sonstilstand of sonnewende (Latyn: solstitium) is wanneer die Son, van die Aarde af gesien, sy mees noordelike of suidelike posisie bereik. Op Aarde word hierdie posisies aangedui deur die twee keerkringe: die Kreefskeerkring in die noorde en die Steenbokskeerkring in die suide.


Developed by StudentB